-
Aapstreke in Oos-Einde
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Inwoners van die dorp is die laaste twee weke met ‘n gesig in hul tuine begroet wat herinner and die Kruger Nasionale Wildtuin.
‘n Blou-apiefamilie, bestaande uit ‘n ouerpaar en hul jong suigeling, het by menige buurte gaan inloer op soek na kos.
Dit volg op weke van droër weer, wat natuurlike kosbronne laat opdroog het en toe dié betrokke gesin genoop het om hul tuis te maak in hoofsaaklik Oos-Einde, maar ook ander dele van die dorp.Read more: Aapstreke in Oos-Einde -
NW second last in national SAPS response times
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - In response to a parliamentary question posed by the DA, the Minister of Police, Bheki Cele, revealed the response times by the South African Police Service (SAPS), throughout the country.
In an unfortunate revelation, albeit not surprising, the North West province is positioned in a disappointing second last place. From these response times, criminals have all the time in the world to do their bidding without any fear of SAPS intervention. In the Northern Cape, it takes more than an hour on average for SAPS to respond to a violent crime or a crime in progress.Read more: NW second last in national SAPS response times -
Bouwerk aan nuwe moskee kry nuwe lewe
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Na talle maande van stilstand waarin absoluut geen vordering met die ontwikkeling van ‘n nuwe moskee op die hoek van Cuckoo- en Mayet-rylaan in Cashan 19 (Wyk 17) gemaak is nie, het werkers pas weer hul gereedskap opgeneem en het die aktiwiteite op die bouperseel skielik opnuut lewe gekry.
Werkers en swaar-masjinerie het net meer as ‘n week gelede hul “intrek” op die perseel geneem en is tans hard aan die swoeg met die lê van fondasies en versterking van die basisstruktuur voordat messel- en bouwerk in alle erns kan begin.Read more: Bouwerk aan nuwe moskee kry nuwe lewe